Ou Testament Samevatting
Die Ou Testament is verdeel in 5 dele: die Pentateug (Genesis regdeur tot Deuteronomium), die historiese boeke (Josua deur na Ester), die poëtiese boeke (Job deur na Hooglied), die belangrike profete (Jesaja deur na Daniël), en die minder belangrike profete (Hosea tot Maleagi). Die Ou Testament is ongeveer van 1400 v C tot ongeveer 400 v C geskryf. Dit was hoofsaaklik in Hebreeus geskryf, met ‘n paar kleiner gedeeltes in Arabies (hoofsaaklik ‘n variasie van Hebreeus).Die Ou Testament handel grootliks oor die verhouding tussen God en die volk Israel. Die Pentateug handel oor die skepping van Israel en God wat ‘n verbondsverhouding met Israel gesluit het. Die historiese boeke bevat Israel se geskiedenis, oorwinnings en suksesse, saam met neerlae en mislukkings. Die poëtiese boeke gee vir ons ‘n meer intieme kyk na God se verhouding met Israel en Sy passie dat Israel Hom moet aanbid en gehoorsaam. Die profetiese boeke is God se oproep tot Israel om hulle te weerhou van afgodery en ontrouheid en terug te keer na ‘n verhouding van gehoorsaamheid en geestelike toewyding.
Miskien sou die “Eerste Testament” ‘n beter titel gewees het. Die woord “ou” gee die gevoel van “outyds” of “irrelevant”. Dit kan nie verder van die waarheid verwyderd wees nie. ‘n Samevatting van die Ou Testament is ‘n waardevolle en geestelik verrykende poging. Onderstaande is verwysings na opsommings van die verskeie boeke van die Ou Testament. Ons hoop werklik dat jy ons Ou Testamentiese Samevatting waardevol sal vind op jou Christelike pad saam met God.
English
Die boek Genesis
Die boek Eksodus
Die boek Levitikus
Die boek Numeri
Die boek Deuteronomium
Die boek Josua
Die boek Rigters
Die boek Rut
Die boek 1 Samuel
Die boek 2 Samuel
Die boek 1 Konings
Die boek 2 Konings
Die boek 1 Kronieke
Die boek 2 Kronieke
Die boek Esra
Die boek Nehemia
Die boek Ester
Die boek Job
Die van Psalms
Die van Spreuke
Die boek Prediker
Die boek Hooglied
Die boek Jesaja
Die boek Jeremia
Die boek Klaagliedere
Die boek Esegiël
Die boek Daniël
Die boek van Hosea
Die boek Joël
Die boek Amos
Die boek Obadja
Die boek Jona
Die boek Miga
Die boek Nahum
Die boek Habakuk
Die boek Sefanja
Die boek Haggai
Die boek Sagaria
Die boek Maleagi
Bybelsamevatting
Nuwe Testament Samevatting
Ou Testament Samevatting